Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Twee Stede" deur D.J. OPPERMAN
"Twee Stede" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #10084] Vr, 25 Julie 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
TWEE STEDE
D.J. Opperman

Onmagtig moes ek met gespanne drade
uitgryp oor die skeiding tussen my en jou,
gryp met die swart draf van pale
teen die heuwels uit,
die wit vlug
van briewe deur die lug
en treine wat deur tonnels fluit.

Uiteindelik is ons nouer aan mekaar verbonde,
maar tussen my en jou ruis altyd nog
riviere, stiltes en afgronde.

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: "Weeklag van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Haelwit gestapelde wolke" deur TOON VAN DEN HEEVER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 13:44:43 MGT 2024